netwerk24.com
@netwerk24 -72 minutes ago

Netwerk24 | Wat kan volgende gebeur in Israel se oorlog met Iran?
Ian Parmeter bekyk die moontlike scenario’s in die oorlog tussen Israel en Iran.
read moreOther Headlines
netwerk24.com
@netwerk24 -410 minutes ago

Netwerk24 | Iranse missiele tref Tel Aviv weer, niemand beseer, sê weermag
Israel het die meeste van ’n nuwe vlaag van missiele vanuit Iran onderskep, het die Israeliese weermag Dinsdagaand gesê.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -354 minutes ago

Netwerk24 | Kaap: ‘Verstommend’ hoeveel mense dink hulle kan bestuur as hulle dronk is
Wetstoepassers in die Kaapstad-metro het hul hande die afgelope week, en veral die langnaweek, vol gehad met wetteloosheid op die paaie en mense wat onder die invloed van alkohol bestuur het.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -354 minutes ago

Netwerk24 | Bittersoet oomblik toe sesjarige ná haar dood op TV verskyn
Dit was ’n bittersoet oomblik vir wyle Jana Hough (6) se gesin om dié skattige Bloemfonteinse meisie ná haar afsterwe op TV te sien.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -354 minutes ago

Netwerk24 | Mashatile op werkbesoek in Rusland, gaan met Poetin vergader
Adj.pres. Paul Mashatile het Dinsdag op ’n werkbesoek in Rusland aangekom waar hy onder meer met pres. Wladimir Poetin sal vergader.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -353 minutes ago

Netwerk24 | Vierde vlug uit DRK: Soldaat in rolstoel uit vliegtuig gehelp
Een van die soldate wat Dinsdag met die vierde vlug uit die Demokratiese Republiek die Kongo (DRK) in Bloemfontein geland het, is deur sy medesoldate in ’n rolstoel uit die vliegtuig gedra.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -353 minutes ago

Netwerk24 | Zille wil amptelik Johannesburg se burgemeester wees
Helen Zille, voorsitter van die DA se federale raad, het amptelik aansoek gedoen om dié party se burgemeesterskandidaat in Johannesburg te wees met die oog op aanstaande jaar se munisipale verkiesing.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -354 minutes ago

Netwerk24 | VRK-veldtog: Wilco die keur in Bulle se kraal
’n Belowende veldtog in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) het Saterdag in Dublin ’n teleurstellende einde gehad toe Leinster die Bulle met 32-7 in die eindstryd verslaan het.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -292 minutes ago

Netwerk24 | Hallo Sussa en Boeta: Schalk Bezuidenhout en Mandri Sutherland soos sibbe
Wat gebeur werklik agter die skerms op stel van ’n fliek of TV-reeks? Aanbieder-akteur Pascual Wakefield en gaste verklap geheime en deel staaltjies wat jou dalk met nuwe oë na jou gunsteling- plaaslike TV-reeks of fliek sal laat kyk.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -295 minutes ago

Netwerk24 | Witrivier: Man vas weens moord op jong rugbyspeler
’n Man wat glo by die onlangse skietvoorval naby die Witrivier-rugbyklub betrokke was, sal na verwagting Woensdag in die hof verskyn.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -269 minutes ago

Netwerk24 | Harris en Cilic dié keer op gras slaags
Suid-Afrika se Lloyd Harris en die Kroaat Marin Cilic meet Woensdag weer kragte – dié keer op gras in die Nottingham II-Ope.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -268 minutes ago

Netwerk24 | China brei sy kernarsenaal die vinnigste uit, sê Sweedse dinkskrum
China brei sy voorraad kernplofkoppe uit teen ’n vinniger tempo as enige ander land, luidens ’n nuwe verslag van ’n Sweedse dinkskrum.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -265 minutes ago

Netwerk24 | Nog 3 aangekeer weens moord op Britse ingenieur van Tulbagh
Nog drie mans is in hegtenis geneem weens die moord vroeër vandeesmaand op die Britse ingenieur Karl Lauks (73) by sy huis in Tulbagh.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -231 minutes ago

Netwerk24 | Die ruimtewedloop, deel 2: Yuri Gagarin gaan op, en die grootste ruimteramp ooit
Loop weekliks terug in tyd saam met die aanbieders Bun Booyens en Francois Haasbroek wanneer hulle oor dié mense en gebeure gesels wat die verloop van die geskiedenis heeltemal verander het.
read moreRight Column Content